Ek is nog hier!
26 May 2011 Leave a Comment
in Pofmuis se daaglike insidente Tags: avonture van 2011, msc, pottery, ramfest, roxette, sinfonia, teepot
Nee, die pofmuis het nie vergaan nie! Yay! Hier is ‘n update van 2011 so ver;
1. Pofmuis het ‘n tattoo ryker geword (alhoewel dit eintlik 2010 dateer)

2. Pofmuis het avonture op die see gehad



3. ’n Teepotjie of twee gemaak

4. Roxette gaan kyk (en Ramfest maar dit was minder exciting!)

En te veel

So ja, ek is nog hier!
Hoekom op dees aarde sal ek so iets kry? Waar kon ek dit moontlik opgetel het?
20 Jan 2011 Leave a Comment
in Pofmuis se daaglike insidente Tags: fokken housewives wat lonely is moenie met my kom kak soek nie

So dis 2011.
20 Jan 2011 Leave a Comment
in Pofmuis se daaglike insidente Tags: 2011, nuwejaarsvoorneme is vir die voels
Geen nuwejaarsvoorneme hierdie jaar nie. Dankie tog. Kan nie meer die druk hanteer nie. Wat ek wel beplan hierdie jaar, is om ‘n nuwe blad te skep en al my projekte en stokperdjies en so aan ten toon te stel! Binnekort….
Terrible Two’s
28 Sep 2010 Leave a Comment
in Pofmuis se daaglike insidente Tags: 2 jaar, birthday, kan nie glo ons is al 2 nie, koek, minnie
Die Chronicles is 2 jaar oud, of eerder 2 jaar en 5 dae (want die pofmuis is nooit op datum nie!) gewees op 23/09/2010

Yay! Op die volgende 2 jaaaaaaaar!!!
Pofmuis se nuwe fav song
12 Aug 2010 Leave a Comment
in Pofmuis musiek Tags: cigarettes & cinnamon, jax panik, pofmuis musiek, video, youtube
Love it! Van;
Na;
Love die rooi leotard die meeste
Wat noem jy…..
04 Aug 2010 Leave a Comment
in Pofmuis se daaglike insidente Tags: ek wou altyd 'n haas gehad het maar eintlik is hul nie so cool nie, ek wou anyway nie 'n haas gehad het nie, hasie, i luuuuuve miffy, irrithasie, miffy, miffy is my favourite kindertyd herrinnering
Ja ja ek weet dit doen al ‘n ewigheid die rondtes, maar ek dink dit bly vrek snaak!

…’n Deurskynende hasie? Spasie!
…’n Hasie in ‘n pyp? Blokhasie
…Hasie in die tuimeldroër? Spinhasie
…Wat noem jy ‘n hasie in die hospitaal? Operhasie!
…En ‘n hasie in die spur?Inspirhasie!
…’n Hasie met GPS?Navighasie
…Wat noem mens ‘n rugby hasie? Paashasie
…’n Halwe hasie? ’n Sie
…’n Hasie wat mond-tot-mond asemhaling toepas? Oksidhasie
…’n Walt Disney Hasie? Animhasie
…’n Vuvuzela Hasie?Gerhasie
…’n Hasie op ‘n telefoon?Kommunikhasie
… ‘n Losbandige hasie? ’n Flirthasie
… ‘n Hasie wat preek? ’n Kanselhasie!!!!
…’n Ryk hasie? Inflhasie!!
…’n Hasie wat boer?Plasie…
…’n Siek hasie? Inflamhasie
…’n Hasie wat oorsee gaan?…Immigrhasie
…’n Hasie met spuitpoep?Purghasie!
…Iemand wat heeltyd hasie grappies vertel? Irrithasie
Dis dalk die oplossing om my vrees te oorkom vir die martelhuis
20 Jul 2010 Leave a Comment
in Pofmuis se daaglike insidente Tags: maer, martelhuis, Martelhuis aka gym, perfek vir pofmuis, videos, vrees, white women, white women workout
Ek het geweet(gehoop en geglo in my hart) dat daar is iewers ‘n makliker manier om maerder te word. Ek is so bly dat ek dit ontdek het;
Vuvuzela
16 Jul 2010 Leave a Comment
in Pofmuis se daaglike insidente Tags: pofmuis is hartseer die sokker is verby, sokker, videos, vuvuzela
FML
26 May 2010 1 Comment
in Pofmuis se daaglike insidente Tags: alweer stukkend, fml, gebreekte kar, hijacking, kar
SMS aan persoon X vanoggend;
“Ek ry saam met persoon A want my kar gaan alweer in! Pofmuis”
Antwoord vanaf persoon X:
“Moet ek ‘n hijacking reel?”
Antwoord aan persoon X:
“Klink na ‘n plan!”
Later vandag
Persoon X: ”Jammer Pofmuis, ek het my bes probeer om vir jou ‘n hijacking te reel, maar die beoogte hijacker het my geantwoord: ‘hulle het ook hul trots’ .”
Fuckfuckfuckityfuck
FML
